Touch the screen or click to continue...
Checking your browser...
bidacid.pages.dev


Annelie botes biography of christopher

          Annelie Botes, a name whispered in hushed tones among South African literary circles, holds a unique place in the nation's literary landscape.

        1. Annelie Botes is the often painfully outspoken, best-selling Afrikaans author of evocative books such as “Trippel Sewe' about her own gambling addiction.
        2. Author Annelie Botes stands by racist comments​​ Award-winning writer Annelie Botes says her attitude is motivated by crime.
        3. Set in the farming community of the Kammanassie mountains in the Eastern Cape, Annelie Botes's family saga takes us into the world of the Verryne family.
        4. Annelie Botes het haarself oor en oor bewys as een van die voorste storievertellers in Afrikaans.
        5. Author Annelie Botes stands by racist comments​​ Award-winning writer Annelie Botes says her attitude is motivated by crime..

          Weather 17°C

          GRAAFF-REINET NUUS - Annelie Botes, bekende en geliefde skrywer, het gister, 12 Desember in Gqeberha op 67 gesterf, na jare van uiterste gesondheidsuitdagings.

          Sy laat haar geliefde 'Ou Gryse', Chris agter, wat haar met soveel deernis versorg het.

          Die egpaar het ook twee kinders, wat beide in die buiteland woon en werk, Nasti en Rudolph.

          Botes, gebore Basson, se ouers is jonk oorlede en sy het 'n lewenspad saam met haar man gestap, wat haar regterhand was regdeur hul huwelik, en talle opdraendes.

          NB Uitgewers sê Botes het haar eerste skrywe gepubliseer in die destydse Brandwag toe sy net 18 was. 

          Ná baie jare van stilte het sy in weer aktief begin skryf.
          Ongeveer 50 kortverhale en novelles het reeds in Huisgenoot, Sarie en Rooi Rose verskyn. 

          Sy debuteer in met die roman Trippel Sewe en was ook bekend vir haar Goeie Môre-rubriek in Volksblad en Van Alle Kante-rubriek in Die Burger.

          Botes was 'n gewilde gass